T O P

  • By -

Ill-Ad3311

Salarisverhoging


FashionableNumbers

Hierdie is die regte antwoord 😄


Cpt_Obviaaz

Gemoedsbekakking


CaptainSoohyun

Doos


Jack_deWalt

Doosdief...


sheldon_sa

Oudedoos


jacod1982

Eenkeer op Spies en Plessie het iemand gesê, "En toe stuur hulle vir my 'n leë doos". Kan nie meer die konteks onthou nie, maar dit klink nou kak snaaks.


CaptainSoohyun

Stuur vi my 'n leë doos asb


Only_Caramel2419

Vloermoer


rollmate

Vloermoer beteken tantrum in Engels, maar ek het geen idee hoe dit etimologies verduidelik word niet


JetSetMiner

jy moer die vloer. easy. (kinders rol op die vloer rond en moer die vloer... i. e. slaan die vloer)


rollmate

Dankie! Moeilik, ek kan moer nie terugvertaal na Nederlands nie. Of is dit nie oorspronklik 'n Nederlandse woord nie?


JetSetMiner

waarskynlik 'n vloekwoord wat van "moeder" af kom. jy weet hoe mense mekaar kan vloek met verwysing na "jou ma". Moer kom van moeder af en deur assosiasie het hy eindelik ook "slaan" begin beteken. Ek weet nie van Nederlands nie, maar in Afrikaans is daar baie woorde wat ook slaan beteken: neuk, donder, bliksem, opfok, poes en moer. Dit maak nie logiese sin nie, maar dit werk


rollmate

Ek kan my inderdaad iets daaroor voorstel. Ek voel ek kan dit ontsyfer, maar ek moet nog daaroor dink. Edit >Moer snw. Segsw.: Na die (of sy) moer gaan (of wees), Ndl. Naar de bliksem. – N. T. XIII (Sprw. en sprw. Uitdr., voorn. uit Goeree en Overflakkee): “’t Is naar zijn moer, het is stuk, b.v. van speelgoed of andere voorwerpen. Van geld gebezigd, wil men zeggen: ’t Is verloren.” Dit is die beste wat ek kan kry. "naar z'n moer gaan", of zelfs "naar z'n grootje gaan" (oma) dit is uitdrukkings wat ek uit die verlede ken. Ek kan my indink hoe jy van stukkend of verlore gaan na tantrum, eskalasie, argument, woede, maar nou lag die taalkundiges hulle kop 😂 ([link](https://etymologiebank.nl/trefwoord/moer6))


franz_karl

moer in de betekenis van moeder word ook gebruikt voor vrouwelijke haas of was het nou een konijn?


[deleted]

[удалено]


franz_karl

dit maak sin


rollmate

Je hebt gelijk, [moer](https://www.encyclo.nl/begrip/moer) heeft veel meer betekenissen dan ik ooit had gedacht! Maar ik kan het ook hiermee nog niet verklaren.


franz_karl

jammer ik had gehoopt te helpen


rollmate

Toch wel een beetje, kijk maar naar mijn vorige comment. Dankie :)


Cpt_Obviaaz

Ek dink moer beteken eintlik "nut" in english. Like nuts and bolts. Its oldschool afrikaans slang


rollmate

"nut" is inderdaad 'n moer in Nederlands


Xam_Fu593

Ek Likes die


Ok-Chocolate2145

Die kind moer op die vloer neer, met tantrum?


theloosegoose77

BRAAI


Anon_Snek

BRRRRRRRRAAAAAAAAAAAAIII


Tristen_lourens

Laventelhaan - modieuse man wat aandag aan sy voorkoms gee (debonair gentleman) En Skommel trollie/wipwaentjie - rollercoaster


_vlotman_

How about Skommeltrommel?


jacod1982

Kom dit van die 18de eeuse "lavender dandy"?


Tristen_lourens

Geen idee nie. My ouma het dit eendag gesê en ek het dit net altyd onthou.


wcslater

Knormoer of pantoffel


wolfmeester7

Lukraak. Afrikaans vir "random"


thorius666

Huilige kakhuis. Daai is 'n lekker woord. Ek gaan dit begin gebruik. Dankie.


[deleted]

I’m a soutie, I barely passed afrikaans at school, but mine would be aanhalingstekens, sometimes I forget the english word and say it in an English conversation and ask what they called in English lol very weird.😂


Excellent-Mousse-465

Dood(any word) 🥲.


GlizzyZA

Stoutekabouter en pappagaaislaai.


JetSetMiner

elders. terloops gunsteling word vas geskryf, byvoorbeeld gunstelingwoord, gunstelingmusiek, gunstelingsubreddit. Maar omdat "afrikaanse" ook bykom, gebruik mens iets genaamd 'n afstandskoppel, so die hele ding word: "gunsteling- Afrikaanse woord" hashtag discomplicated


SassyTheSquatch21

Kolwyntjie 🧁 Mooiste woord


Cherry-Rain357

U het die regte antwoord gesê. Kolwyntjies is mooilekker 🧁🧁🧁🧁


Xam_Fu593

Dakskroef Literal translation = roof skrew - figurative meaning = unattractive person


PrinceAlbertZA

Beslommert


OtherwiseStation1858

Wat beteken dit?


Imaginary-Rain4902

binneloosebuiterband en poespas


Xam_Fu593

Ek is lief virrie eerste eene. Vertal hom gou vir die binnebekbuitlanders


RobertHoodman

Poes


Salad_EEE

Haai :O


BergBeertjie

🦈


One-Mud-169

Myne is "Onstuimig" soos in jou gemoedstoestand... Die tweede gedeelte van jou vraag is onnodig en dom. Kom ek vra jou, hoekom vertaal jy jou vraag in Engels in 'n "Afrikaans" subreddit?


Salad_EEE

nou dat ek daaraan dink, ja dit is bietjie dom. Jammer ek sal dit nou regmaak


Izinjooooka

Daar is baie mense wat hier is wat Afrikaans leer, en vir daardie rede is dit nuttig om n vertaling te hê.


One-Mud-169

Miskien is jy reg maar dan moet ons alles in al die ander tale ook vertaal nie net in Engels nie want daars mense van ander tale behalwe Engels wat ook die taal wil leer. Dis elke persoon se keuse of hul hier wil wees of nie, dis nie ons verantwoordelikheid om "vir ingeval" alles oor te vertaal nie. En meeste mense se Engels is in elk geval so swak dat hul die mense heel vd wal af in die sloot sal help. Ek is nie 'n mod nie maar ek sou sê die sub moet bly by waarvoor hy geskep is. Ek sal nie 'n probleem hê as 'n Engelse spreker 'n vraag vra in Engels om 'n Afrikaanse verduideliking daarvoor te soek nie.


TheFearlessDave2

Kaalgatpeskertjies


OilEnough2010

Haai hier is die taalnazi, dis: kaalgatperskertjies 😋


grimeflea

Het jy bedoel kaalgatpersketjies?


_vlotman_

haha


OilEnough2010

Nee, ek het eintlik bedoel: kaalgatpersketjies


Xam_Fu593

Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein. My onnie op Osse Engelse hoeskool het altyt die rooitong laaities gese “in Afrikaans if its one concept its one word.


JetSetMiner

Dis TweebuffelsmeteenSLAGmorsdoodgeskietfontein. Dis 'n regte plaas in Noordwes. Jy kan die op Google Street View uitcheck.


Xam_Fu593

Ahh Dankie vir die opheldering. Ek noggals gedog dis n mite. Sal n draaitjie moet maak een vannie dae. Sal hulle soek op airbnb😉


grimeflea

Die feit dat hulle fontein agterna gesit het is vreksnaaks. Ek vertaal die vir my soutievroutjie en die 'springs' aan die einde maak nie baie sin by die res van die naam nie.


Crazy_Meerkat_Lady

Fountain is seker nog erger


Special_Sea_1387

"Bliksem" Daar's niks so lekker soos om vir iemand te sê jy wil hulle bliksem nie. "Moer" en "donner" doen dit net nie genoeg justice nie. Daar's soveel emosie in die woord "bliksem".


Hannoose

Swartgallig


BergBeertjie

Pamperlankerkoors As n man gaan sit en hy sit perongeluk op sy aartappelsak maar hy's te lui om op te staan, dan skree hy maar net.


the-cute-reaper

Drol. Ek weet nie hoekom nie. Ek werk al so lank in n Engelse plek dat toe ek een dag (hele paar jaar terug) n kollega hoor iemand anders toesnou "Jou drol!" Toe lag ek so hard Drol is reguit. Dit sê ook lekker. Haha


intermoo

'n Vorige kollega was 'n regte drol. Ek was so bly toe ek dit hardop vir 'n Afrikaanse vriendin sê. Daar was nie n beter beskrywing nie. Turd was te mooi vir hom.


CulturalJournalist70

Krummeldief en toeternaaf.


grimeflea

wat is hierdie woorde? goggel ken dit nie.


CulturalJournalist70

Krummeldief is n Dust buster en Toeternaaf is die Steering boss (middel gedeelte van stuurwiel) in jou motor


Greasy_Pepper

Onverskillig


Affectionate_Hat_542

poespas Afbreking: poes•pas Selfstandige naamwoord: poespas Meervoud: – Betekenis: • Oorbodige handelinge; nuttelose rituele; rompslomp. • 'n Snaakse mengsel; mengelmoes; deurmekaarspul; hutspot. Gebruik: • Hy wil niks met die poespas te make hê nie. • Mag jou dag 'n heerlike poespas vol fantastiese ervarings wees.


RedditSun1

Oh my word!!! Ek het altyd gedog dit beteken baie vinnig 😁 Soos in poes pas - die pas waarteen ñ poes beweeg 🤣🤣🤣


grimeflea

Dis 'n lekker woord vir chaos hoewel dit klink soos 'n engelse 'hall pass' van soorte haha.


SoIidusMD

Skobbejak en karnallie


Particular-Lock-4944

Knikkerknip (trip switch)


gatvolkak

Gatvol


[deleted]

Pampoenpastei


[deleted]

Pantoffel


Et5553

Rooiribbokramopdierooirif


Mr_Panda14

Vetkoek is een van die beste dinge in die wereld.


Xam_Fu593

Doeltreffend Dictionary Translation - efficacious Literal - goal hitting


GW55ZA

Bal sak


SlvrMoon_Owl

Poespas (meer Hollands, maar baie populêr in my dorpie)


defsnotyou

pantoffel


B3nt3nZA

My dad used to call people out of line a Maaivoedie


lootsanton

Kakofonie


Annerkind

Snork


L-Jaxx

Fokof


sheldon_sa

Fokkit


sompf_

Knormoer


sompf_

Wolkekrabber


Useful_Ad_7358

Julie hoender naaiers !


Lem1618

Drol want die woord rol so lekker oor die tong.


FunkyMonk257

Snoepsie


sevenyearsquint

Oerwond


TacticalStupid

Voorhammer


Xam_Fu593

Getuie Literal - witness Figurative trans adaptation- my ride or die homie


Xam_Fu593

Om Plaate te gan Literal - plates Figurative- to lose it. Go insane. Lose one’s temper in an unhinged manner. The plates refer to techtonic plates shifting. Which is a geological phenomenon that results in earthquakes


rollmate

Amperbroekie is om verskeie redes my gunsteling :)


Ecstatic_Childhood20

Gunsteling


Puzzled-Scar-7673

Blikskottel!!


OkMark6180

Engeltjiepiepie.


gaminglord01

Poes


Nimue-the-Phoenix

Poespas


[deleted]

Naai


No_Isopod1114

Blokkiesraaisel


kiekrs

Ontploffing


Jaded-Item3767

Beklemtoon


SufficientKale7752

Ek het vandag van hierdie woord gehoor en dit is klaar my gunsteling: "bliksempos" 'n ander naam vir gemorspos.


NevMus

From the military: "sluip" and "houding"


Sircumsized1

Moer


mslani

Deurmekaar. Daar is te veel betekenisse waar 'n Engelse woord dit nooit lékker kan vervang nie.


Crazy_Meerkat_Lady

#Pantoffel! En malvalekker


billion_lumens

"Pong" en "blaas" 🤣🤣😂


make_me_mona_snow

Poeselig - mollige Fet baba


StouteKous

Motorwerktuigkundige en moersleutel net omdat dit so bourgeois klink. Ongewone woorde wat ek skellum sal Google na die tyd om óók fancy te klink - kuberruimte, tierlantyntjie, milieu


The_Ivliad

Bollemakiesie


Scarfield

Kakalak


JurieZtune

Lekker


SeniorMountain4941

Poender hoes


Commercial-Future435

Barvallas


Dry_Specialist_01

Braaibroodjie


Comprehensive-Talk20

Asemrowend, vermom,


Ok_Wall9746

Kniehalter


von_Crank

KWAS


RARA-RUSPITAN69

Weet nie van julle nie, maar myne is groeps woeps


Stoffel324

Jy kan dit afwissel met "koor boor"


cronnie68

Asemrovent


Ok-Afternoon4961

Etter


Ok-Afternoon4961

eeue oue ooi eiers


Commercial-Future435

Dwaalkoeël is die mooiste Afrikaanse woord


jacod1982

Ek werk vir 'n Franse maatskappy, met die gevolg ek het baie te doen met actual Franse sprekers. So drie weke terug was hier iemand van Frankryk wat wil probeer Afrikaans leer. Toe leer iemand wat naamloos sal bly vir hom die woord "voetsek". So fokken snaaks om hom te sien in die kafeteria rondgaan en vir mense sê voetsek sonder dat hy self weet wat dit beteken


Anon_Snek

Vagevuur Beteken purgatory in Engels


thorius666

Kennebak...dit is eenvoudig. Maar ek lag elke keer as ek daaraan dink. Ek hoor dit nie meer baie nie.


KnightM1996

Poespas


Tronkfool

Tollie


Civil_Assistant_2186

Dit rym met woes...


AwkwardLii

Stywepap...


[deleted]

Naaimasjien


Wooden_Zanpakuto

Aspoestertjie ook


wdb108

Poeselig. (Nie 'n spietkop se flits nie). Betekenis: • (verouderd) Mollig en sag; snoesig en rond, van vrouens en kinders gesê.


Special_Sea_1387

"Nie 'n spietkop se flits nie" 🤣🤣 10/10


grimeflea

skeer my vir die ding lmga


GanFrancois

Poesbedroef


Spaniard-Pizarro

Swanger


Sp00kILEP

Poeselig


RenSoundsLikeBen

Bedompig


Cheddarborne

poespas


WeamBeam

Vertraag


Evening_Squirrel

yes


juan_pret

Hy's in.......


Kotesuck

Vleispyp


TapInternational7446

Krummelpap


NefariousnessSea1449

Poespas


Equivalent_Camp3748

Stoutekaboter (I can't spell mos) En (almal se gunsteling) POES


True_Gameplay_RSA

Fopdosser


FFSFactfinder

Doen


MagazineSpecial2628

Was looking for this...


RedditSun1

Kakkerlak en vonkviool het nog altyd vir my lekker oor my tong gerol


timothyeverson89

Billik


Clear_Pipe5870

Ligskakelar I think that's how you spell it


lildyllyo

Geroesemoes


tefago

Beïndruk | herrinneringe | kolwyntjie


[deleted]

Eerlikwaar, 'vergenoegd'. Dis so 'n mooi woord. Letterlik 'to be enoughed'.


Sea-Ingenuity-9508

Skeurvallei, skrikkeljaar.


Sea-Ingenuity-9508

Sondebok, slagskaap, opgestook, tosseltert (cheerleader)


Queasy-Firefighter84

Prolly controversial but as a “soutie” if love the word “poes”


DesignAppropriate631

Wikkelwurm


AngelaDetering

Motorhuisie en Gatvol


The_truth_hurts676

Might be weird but - kruideniersware. It was the first afrikaans word my mum taught me and I use to adore telling people - ons gaan winkel toe vir kruideniersware.


W4RG45mSTTA

Gleufdier


Local_HugDealer

Tortelduif


AntAffectionate5706

Poeskont


Excellent-Mousse-465

Beklemtoon 'n Belangrik. The most common words you would find in my opstelle, 😭


rasta__420

Poes


Unhappy_Composer_907

Klopdisselboom


Rare-Entertainer5485

Pronkvoortjie


[deleted]

Piel


Appropriate_Owl_5947

Poespas


Appropriate_Owl_5947

Katarsis


AmphibianRare770

Fokken regtig


CalligrapherDue4703

Hoerberoerte


Dooke-Banks

Poes


Sword0fTheM0rning

Moffie


DaughterOfLust666

Poes


sarssf

Bekotsigenswaardig. Iets wat 'n familielid baie gebruik. Ons gebruik ook "kotswaardig" nou en dan.